# Die Suider-Afrikaanse Telekommunikasievereniging se 45ste jaarlikse konferensie begin vandag by die Sandton-konvensiesentrum in Johannesburg. Die konferensie word deur Openserve aangebied onder die tema: Inligting- en kommunikasietegnologieverbinding en Dienslewering tot Voordeel van Almal: Verandering in ons Samelewing deur die Ontwikkeling van Breëband en IKT. Die sekretaris-generaal van die vereniging, Jacob Muwadafa, het aan die SABC gesê die besprekings sal fokus op sake van breëbanduitbreiding, kunsmatige intelligensie en opkomende tegnologie:
SA Telekommunikasie-vereniging se konferensie begin vandag in Sandton [KLANK]
ENG-JacobOnConference