Skip to content

SA sê Israel se aanval op Katarse grondgebied is ‘n blatante skending van internasionale reg [KLANK]

# Die regering het Israel se lugaanval in die Katarse hoofstad, Doha, veroordeel as onwettig en ongevraagd. Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, sê dit was absoluut geregverdig omdat senior Hamas-leiers geteiken is wat die aanvalle van 7 Oktober 2023 georganiseer het. Vyf Hamas-lede is dood. Chrispin Phiri van die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking sê die aanval op Katarse grondgebied is ‘n blatante skending van internasionale reg, terwyl dit ook die veiligheid van burgerlikes in gevaar gestel het:

ENG ChrispinonDoha