# Die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, het aangekondig die Werkloosheidsversekeringfonds en Suid-Afrikaanse Poskantoor het ʼn nuwe ooreenkoms onderteken. Die doel is om byna ses-duisend werksgeleenthede te behou en die staatsinstelling te laat herlewe. Die ministerie se woordvoerder, Thobeka Magcai, sê die WVF sal oor ʼn tydperk van ses maande deur die Tydelike Werkgewer-werknemer-verligtingsfonds 381-miljoen-rand in die Poskantoor stort:
SA Poskantoor ontvang kontantinspuiting van R381-miljoen van WVF [KLANK]
ENG ThobekaonSafeguardJobs