# Statistieke Suid-Afrika sê mynbouproduksie het effens met 0,2-persent in Augustus gedaal. Die grootste dalings is gesien in die platinumgroepmetale, goud en mangaanerts. Steenkool was die groot positiewe presteerder, met ‘n styging van net meer as vier-persent. Juan-Pierre Terblanche van Statistieke SA sê ten spyte van laer produksie, het mineraalverkope op ‘n jaargrondslag met 23-persent gestyg, hoofsaaklik gedryf deur goud, wat met meer as 470-persent gestyg het, en platinumgroepmetale, wat met 44-persent gestyg het:
SA mynbouproduksie daal met 0,2% in Augustus met goud en platinum wat afneem [KLANK]
AFR TerblancheOnMiningAug