# Motoriste gaan van middernag af heelwat meer moet betaal vir brandstof, met die prys van 93-oktaan petrol wat met 55-sent per liter verhoog word, 95-oktaan met 52-sent en diesel met tot 84-sent. Lampolie se prys styg met 89-sent per liter. Robert Maake van die Departement van Mineraal en Petroleumhulpbronne skryf die verhogings toe aan stygende internasionale oliepryse weens die spanning in die Midde-Ooste:
SA motoriste ondervind groot brandstofprysstygings van môre af [KLANK]
ENG MaakeOnJulyFuel