Skip to content

SA likwidasies verminder in Maart met 8% jaar-tot-jaar [KLANK]

# Statistieke Suid-Afrika sê sakelikwidasies het in Maart vanjaar met agt-persent gedaal vergeleke met dieselfde tydperk verlede jaar. Hoewel maatskappysluitings effens gestyg het, is 21 minder beslote korporasies gelikwideer. Onica Mushwana van Stats SA sê die eerste kwartaal van die jaar het ’n drie-persent algehele daling in likwidasies getoon, wat op ’n geringe verbetering in sakebestendigheid dui:

 

ENG MushwanaOnLiquidations