# Die Suid-Afrikaanse Kernenergiekorporasie het die afgelope boekjaar ʼn netto wins van 125,2-miljoen-rand na belasting aangeteken en ʼn skoon ouditmening ontvang. Die korporasie se missie is om kerntegnologie deur toegepaste navorsing te ontwikkel, gebruik en te bestuur vir sosio-ekonomiese ontwikkeling op nasionale en streeksvlak. Die uitvoerende groepshoof, Loyiso Tyabashe, het aan Newzroom Afrika gesê hulle omkeerstrategie gaan oor finansiële volhoubaarheid, doeltreffende operasies en goeie bestuur:
SA Kernenergiekorporasie teken netto wins aan van R125-miljoen [KLANK]
ENG TyabasheOnStrategy