# Die Nasionale Tesourie en die Reserwebank bied van vandag af tot Donderdag die G20-vergaderings oor makro-ekonomiese kwessies in Kaapstad aan. Dit betrek ministers van Finansies, reserwebankpresidente en hulle adjunkte. Die vergaderings fokus op die bou van globale ekonomiese bestendigheid, die verbetering van internasionale finansiële samewerking en die aanspreek van dwingende globale uitdagings. Die president van die Reserwebank, Lesetja Kganyago, sê strategiese makro-ekonomiese kwessies gaan bespreek word:
SA gereed om G20-vergaderings oor makro-ekonomiese kwessies aan te bied [KLANK]
ENG KganyagoOnG20