# Die adjunkminister van Wetenskap, Tegnologie en Innovasie, Nomalungelo Gina, sê Suid-Afrika kan baie by Tunisië leer omdat die land een van die mees progressiewe grondwette in die Arabiese wêreld het wat geslagsgelykheid betref. Die adjunkminister het gister die hoofrede gelewer by die viering van die Suid-Afrika/Tunisië-vrouedag in Pretoria. Gina sê in Tunisië, net soos Suid-Afrika, is vroue steeds onder-verteenwoordig in top-besluitnemingstrukture:
SA en Tunisië bevestig toewyding aan vrouebemagtiging, veral in wetenskap [KLANK]
ENG GinaonEmpowerment