Skip to content

Rybewyskaartdrukker is herstel en ten volle in bedryf [KLANK]

# Die Departement van Vervoer het bevestig dat die rybewyskaart-drukmasjien herstel is, met bedrywighede wat hervat word na ‘n onderbreking van drie maande. Dit het gelei tot ‘n aansienlike agterstand in kaartproduksie. Die departement se woordvoerder, Collen Msibi, sê Gauteng, KwaZulu-Natal en die Wes-Kaap het tans die meeste uitstaande lisensies:

ENG CollenonLicenseMachine