Skip to content

Russiese distrik deur tsoenamigolwe getref, verklaar noodtoestand [KLANK]

# Russiese owerhede het ‘n noodtoestand in die noordelike Koeril-eilande afgekondig na die tsoenami wat veroorsaak is deur die massiewe aardbewing van 8,8 naby die Kamtsjatka-skiereiland. Die aardbewing het tot tsoenami-waarskuwings en ontruimings in kusgebiede aan die Stille Oseaan gelei, insluitend in die Filippyne, Indonesië en Japan. ‘n Tsoenami-waarskuwing is vir die weskus van Amerika uitgereik, sowel as dele van Alaska se Aleoetiese Eilande en Hawaii. Die goewerneur van Hawaii, Josh Green, het ‘n beroep op mense gedoen om ontruimingsbevele te gehoorsaam:

ENG GreenOnTsunami