# Rugby: Ondersteuners word aangemoedig om die Kaapstad Stadion Vrydagaand vol te pak wanneer die Stormers die nuwe Rugbykampioenskap-seisoen teen die verdedigende kampioen Leinster open. Die Stormers het verlede seisoen die kwarteindstryd gehaal waar hulle teen die Glasgow Warriors verloor het. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê weens beperkte parkering in die Groenpunt-gebied, word ondersteuners aangemoedig om ‘n gratis MyCiTi-bus te haal of met die Fan Walk na die stadion te stap:
Rugby: Ondersteuners aangemoedig om die Stormers in groot getalle te ondersteun [KLANK]
AFR SmithonURCSeasonOpener