# Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, sê daar is goeie tekens dat ‘n ooreenkoms binne bereik is om die Iranse oorlog te beëindig. Pakistan en ander streeksbondgenote werk aan ‘n diplomatieke oplossing. Iran versper sedert Februarie die Seestraat van Hormuz, wat ‘n deurgang vir ‘n vyfde van die wêreld se olie-uitvoere is. Rubio sê enige diplomatieke ooreenkoms sal onuitvoerbaar wees as Iran ‘n tarief op die seestraat oplê:
Rubio sê daar is goeie tekens met Iranse onderhandelings maar ander moontlikhede is steeds op die tafel [KLANK]
ENG RubioOnPossibleDeal