Skip to content

RNE-wegbreek dui sterker eenheid en dringende optrede aan met nasionale uitdagings [KLANK]

# Die leiers van die regering van nasionale eenheid het belowe om vinniger op te tree met munisipale toesig, jeugvaardighede en -indiensneming, voedselsekerheid en die stryd teen bendegeweld. Leiers van die tien partye het vergader vir ‘n tweedaagse wegbreeksessie  by die Wieg van die Mensdom in Mogale City, Gauteng. President Cyril Ramaphosa sê die RNE bly verenig en gefokus om werkloosheid, armoede, misdaad, korrupsie en diensleweringsuitdagings aan te pak:

ENG RamaphosaOnRetreat