Skip to content

Rise Mzansi vra strenger optrede met onwettige vuurwapens wat bloedbad in Suid-Afrikaanse strate vererger [KLANK]

# Rise Mzansi het kommer uitgespreek oor die toename in geweldsmisdaad in die land. Dit volg na noodlottige skietvoorvalle in Kaapstad en Mpumalanga, die dood van ‘n leerling na ‘n mesaanval in Gauteng, en die ontdekking van vyf liggame met skietwonde by ‘n myn in Noordwes. Makashule Gana van Rise Mzansi vra vir strenger optrede oor onwettige vuurwapens, beter misdaadintelligensie, en ’n hersiening van die polisie en die regstelsel:

ENG GanaOnBloodshed