Skip to content

RISE Mzansi vra minister van Vervoer om aanstelling van SAL se groepshoof te verduidelik [KLANK]

# RISE Mzansi vra die minister van Vervoer, Barbara Creezy, om voor die parlementêre portefeuljekomitee op Vervoer te verskyn om John Lamola se aanstelling as groepshoof van die Suid-Afrikaanse Lugdiens te verduidelik. Woordvoerder Makashule Gana wys op kommer oor beweerde politieke inmenging deur adjunkpresident Paul Mashatile en die ANC se ontplooiingskomitee. Hy vra deursigtigheid in die werwingsproses:

ENG-GanaOnCreecy