Skip to content

RISE Mzansi verwelkom regterlike kommissie om Mkhwanazi se uitlatings te ondersoek [KLANK]

# RISE Mzansi verwelkom die stigting van ‘n Regterlike Kommissie van Ondersoek in verband met uitlatings wat die KwaZulu-Natalse Polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, gemaak het. Hy beskuldig die minister van Polisie, Senzo Mchunu, van onder andere, politieke inmenging in polisie-ondersoeke. Die kommissie sal bewerings ondersoek rondom misdaadsindikate wat wetstoepassing, intelligensie en verwante instellings in die strafregstelsel binnedring. Makashule Gana van RISE Mzansi sê dit is uiters belangrik om Mchunu op spesiale verlof te plaas sodat daar geen ruimte vir inmenging is nie:

ENG GanaonSAPScleanup