# Rise Mzansi sê die stygende werkloosheidsyfer toon die regering het ‘n nuwe benadering tot die ekonomie nodig. Die jongste arbeidsmagopname toon werkloosheid staan op 33,6-persent. Die party vra daarom dringende hervormings aan plaaslike regering, asook verbeterings aan water-, energie- en vervoerinfrastruktuur om ekonomiese groei en werkskepping te ondersteun. Mabine Seabe van Rise Mzansi sê hierdie strukturele probleme moet dringend opgelos word om beleggings te lok en werkloosheid te verminder:
Rise Mzansi sê toename in werkloosheid wys huidige benadering misluk [KLANK]
ENG SeabeOnLatestFigures