Skip to content

Rise Mzansi sê strategiese privaat belegging noodsaaklik om openbare dienste te herstel [KLANK]

# Rise Mzansi sê die regering het minder prioriteite en meer privaat belegging nodig om sukkelende openbare dienste te herstel. Tydens die debat oor die Begrotingswetsontwerp in die Parlement het die partyleier, Songezo Zibi gesê baie regeringsdienste, insluitend hospitale, skole, die weermag en polisie, verkeer onder ernstige druk weens onderbefondsing, ondoeltreffendheid en korrupsie. Zibi voer aan hoewel begrotingstoewysings nooit genoeg is nie, kan beter bestedingskeuses en minder vermorsing ‘n beduidende verskil maak:

ENG ZibiOnPublicServices