Skip to content

RISE Mzansi sê meer as R200-miljoen se grondeise is sedert die begin van 2024/’25 toegestaan [KLANK]

# RISE Mzansi sê die Departement van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling het onthul dat hy sedert die begin van die 2024/’25-boekjaar meer as 217-miljoen-rand in 287 eise betaal het. Hiervan was 14 produktiewe plase ten tyde van die skikking. Die departement het tussen 2014 en 2024 nie ‘n enkele stukk grond onteien nie. Makashule Gana van RISE Mzansi sê dié inligting slaan weereens die waninligting oor die Onteieningswet in die wind:

ENG MakashuleonLandClaims