Skip to content

Rise Mzansi se leier sê eindelose begrotingsdebatte help nie land se inwoners nie [KLANK]

# Rise Mzansi sê hoewel die Toedelingswetsontwerp nie perfek is nie, moet die Parlement besluite neem in plaas daarvan om eindeloos te debatteer. Die party se leier, Songezo Zibi, het in ‘n toespraak in die Nasionale Vergadering gesê Suid-Afrikaners kan nie meer belasting of skuld bekostig nie, veral nie met miljoene jongmense wat werkloos is nie. Zibi het gevra vir dringende bestedingshersienings om programme wat ‘n werklike impak het, te prioritiseer, veral in werksgeleenthede, veiligheid, onderwys en gesondheid:

ENG ZibiOnVoteBudget