Skip to content

Rise Mzansi ontmoet ANC om onenigheid met begroting te bespreek en RNE reëls te versterk [KLANK]

# Rise Mzansi het met die ANC vergader om die begroting te bespreek en ’n beroep vir sterker reëls in die regering van nasionale eenheid te implementeer. Die party sê die fiskale raamwerk weerspieël jare van swak leierskap en het gewaarsku dat ’n herhaling nie volgende jaar aanvaar sal word nie. Makashule Gana van Rise Mzansi het ’n beroep gedoen op duideliker reëls vir die RNE en al die vennote aangemoedig om met respek saam te werk. Hy het ook gevra dat ministers as een regering optree, en nie volgens partypolitieke lyne nie:

 

ENG GanaOnMeeting