# Rise Mzansi dring aan op die dringende ontplooiing van misdaad-intelligensiedienste en sigbare wetstoepassing in dele van die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal wat deur die onlangse vloede getref is. Dit volg na dreigemente teen noodwerkers, insluitend verslae van afpersing deur die sogenaamde ‘watertenk-mafia’ in Mthatha. Makashule Gana van Rise Mzansi sê die party is bedroef oor die groeiende aantal lewens wat weens uiterste weerstoestande verloor word:
Rise Mzansi dring aan op ontplooiing van misdaadintelligensie na dreigemente teen noodwerkers [KLANK]
ENG GanaOnThreats