# Rise Mzansi sê die minister van Polisie, Senzo Mchunu se besluit om die vul van poste by Misdaadintelligensie te staak, het die Suid-Afrikaanse Polisiediens se vermoë verswak om misdaad te bekamp. Makashule Gana van die party sê die bevriesing het 18 poste geraak, insluitend senior bestuurders en sosiale media-spesialiste, in sleutelprovinsies soos KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap en die Wes-Kaap, streke wat die swaarste deur georganiseerde misdaad, politieke moorde en bendegeweld getref is:
Rise Mzansi beskuldig minister Mchunu dat hy Misdaadintelligensie verlam het deur aanstellings te staak [KLANK]
ENG GanaOnAppointments