# RISE Mzansi is diep bekommerd oor die toenemende taxigeweld in die Wes-Kaap, nadat nege bestuurders in minder as ‘n week dood en ses ander beseer is. RISE Mzansi se woordvoerder, Makashule Gana, vra sigbare wetstoepassing en stop-en-deursoek-operasies sodat beslag gelê kan word op onwettige vuurwapens, die ouditering van taxiroetes en permitte, sowel as om gewelddadige operateurs aanspreeklik te hou:
RISE Mzansi bekommerd oor toenemende taxigeweld in Wes-Kaap [KLANK]
ENG-GanaOnTaxis