Skip to content

Rietvlei-natuurreservaat begin met beheerde brande [KLANK]

# Die Stad Tshwane se nooddienste-afdeling sê hulle het begin met beheerde voorbrande in die Rietvlei-natuurreservaat in Centurion. Dit word gedoen as ‘n proaktiewe maatreël vir die voorkoming van enige brande wat verwoestend kan wees tydens die winterseisoen. Die Nooddienste-woordvoerder, Lindsay Mnguni, sê die publiek word versoek om brande by die noodkommunikasiesentrum aan te meld:

ENG LindsayonFirebreaks