# Die president van die Reserwebank, Lesetja Kganyago, het die terugkoopkoers met 25 basispunte tot 7,25-persent verlaag. Hy sê wêreldwye onsekerheid, hoër handelsversperrings en goedkoper olie plaas druk op inflasie en groei. Kganyago het beklemtoon dat Suid-Afrika se BBP-groei vir 2025 op 1,2-persent voorspel word, en teen 2027 tot 1,8-persent sal styg. Alhoewel mynbou- en vervaardigingsaanwysers onder druk bly, sê hy kerninflasie bly laag op 3,4-persent:
Reserwebank verlaag terugkoopkoers tot 7.25% te midde van wêreldwye onsekerheid [KLANK]
ENG-KganyagoOnRepo