Skip to content

Reserwebank verhoog terugkoopkoers tot 7% terwyl inflasie-druk verskerp [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het die terugkoopkoers met 25 basispunte tot sewe-persent verhoog weens hoër inflasie. Stygende oliepryse wêreldwyd, voortslepende geopolitieke spanning en onlangse oorstromings het die land se ekonomiese vooruitsigte verswak en inflasie laat styg. Die bank se president, Lesetja Kganyago, sê inflasie het in April tot vier-persent toegeneem, hoofsaaklik weens brandstof- en vervoerkoste, terwyl groeivooruitsigte vir die volgende twee jaar afwaarts aangepas is:

ENG KganyagoOnRepoIncrease