# Die president van die Reserwebank, Lesetja Kganyago, sê Suid-Afrika het in Julie 2022 ‘n skerp inflasie-wanverhouding ondervind. Hy het in ‘n onderhoud met CNBC Africa gesê laerinkomste-verdieners het 9,8-persent inflasie ervaar vergeleke met 4,9-persent vir die rykes. Kganyago het beklemtoon hoe ongelykheid vererger namate stygende pryse laerinkomste-huishoudings die swaarste tref. Hy waarsku om inflasie te ignoreer beteken dat die rykes bo die armes gestel word:
Reserwebank se president beklemtoon inflasie-wanbalans in Suid-Afrika [KLANK]
ENG-KganyagoOnInflation