# Die seksuele teistering-tribunaal teen die Oos-Kaapse regter-president, Selby Mbenenge, betree vandag sy finale fase wanneer albei partye slotbetoë sal lewer. Mbenenge se voormalige skretaresse, Andiswa Mengo, beskuldig hom dat hy tussen 2021 en ’22 vulgêre boodskappe aan haar gestuur en ongewenste toenadering gesoek het. Hy ontken alle oortredings en hou vol die interaksie was wedersyds. Die Regterlike Dienskommissie sal besluit of die saak ‘n ampsklag regverdig.
Regter Selby Mbenenge hoor vandag slotbetoë aan in sy seksuele teisterings-tribunaal