Skip to content

Regter Mbenenge gaan hersieningsaansoek indien teen kommissie se bevinding van growwe wangedrag [KLANK]

# Die Oos-Kaapse regter-president, Selby Mbenenge, gaan ʼn hersieningsaansoek indien nadat die Regterlike Dienskommissie hom skuldig bevind het aan growwe wangedrag. Dit keer ʼn beslissing van die Regterlike Gedragstribunaal om wat bewerings van seksuele teistering teen hom ondersoek en hom aan gewone wangedrag skuldig bevind het. Mbenenge kan moontlik in ‘n staat van beskuldiging geplaas word. Sy regsverteenwoordiger, Thabo Kwinana, het aan Newzroom Afrika gesê die proses is basies gebrekkig:

ENG KwinanaOnCharge