# Die regter in die Senzo Meyiwa-verhoor sê hy is bereid om homself te onttrek as die prokureurs in die saak glo dat hy bevooroordeeld is. Dit volg nadat regter Ratha Mokgoatlheng gister verskoning gevra het na aanleiding van kritiek teen sy opmerkings in die hof verlede week. Hy het na swart regslui verwys, wat deur sommige as rassisties bestempel is. Mokgoatlheng sê hy erken hy het twyfelagtig en verkeerd opgetree:
Regter in die Senzo Meyiwa-verhoor bereid om homself te onttrek [KLANK]
ENG MokgoatlhengOnRemoval