# Former Bosasa chief operating officer, Angelo Agrizzi, is in plea negotiations with the State over fraud and corruption charges. The ailing whistleblower faces allegations tied to 1.8-billion-rand in Correctional Services tenders from 2004 to 2007, and alleged kickbacks involving ex-ANC member of Parliament, Vincent Smith. Meanwhile the case of co-accused Linda Mti, Andries van […]
# Build One South Africa has introduced the Fair Pay Bill aimed at ending salary discrimination and promoting equal opportunity in the job market. The bill seeks to ban employers from asking for salary history and to make it mandatory for job adverts to include salary ranges. BOSA leader Mmusi Maimane told the media the […]
# The organisation SA Canegrowers has warned that cheap sugar imports are putting thousands of local jobs at risk. This competition threatens the livelihoods of 24-thousand small-scale and one-thousand-200 large-scale growers, especially in rural areas of KwaZulu-Natal and Mpumalanga. The organisation’s re-elected chairperson, Higgins Mdluli, says foreign sugar is being sold at very low prices […]
# Agriculture minister John Steenhuisen has warned that the foot-and-mouth-disease outbreak will affect consumers in the short term. Speaking on the sidelines at the Red Meat Abattoir Association’s 31st conference in Somerset West, Cape Town, he confirmed that 900-thousand doses of vaccine will be rolled out once received from the Botswana Vaccine Institute. The minister […]
# Die Internasionale Handelsadministrasie-kommissie het aanbeveel dat die 15-persent-belasting op gerolde aluminiumprodukte behoue bly. Die kommissie sê dis nodig om plaaslike vervaardiging en werksgeleenthede te beskerm. Die produkte is kernbelangrik in nywerhede soos motorvervaardiging, die boubedryf en energie. Die kommissie het bevind dat hoë kostes en goedkoop invoere steeds ‘n uitdaging is vir plaaslike vervaardigers. […]
# Die kabinet sê misdaadbestryding bly ’n topprioriteit, en fokus op die vermindering van moord en die beperking van onwettige vuurwapens, en die stryd teen georganiseerde misdaad en korrupsie. Hierdie antwoord kom na kritiek dat die regering nie ‘n daadwerklike plan het om misdaad te bestry nie. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê […]
# Cabinet has dismissed claims that farm attacks and murders are racially motivated. It says the latest crime statistics do not support the narrative that white farmers are being targeted. Cabinet reiterates that official crime data does not classify victims by race. Minister in the Presidency Khumbudzo Ntshavheni urged the public to rely on verified […]
# Die DA eis in ‘n brief aan die voorsitter van die Parlement se Portefeuljekomitee oor Hoër Onderwys, Tebogo Letsie, dat die minister van Hoër Onderwys, Nobuhle Nkabane, die vertragings rondom die geheime SETA-paneel moet verduidelik. Die DA-lid, Karabo Khakhau, beskuldig die minister dat sy aanspreeklikheid ontduiking nadat sy gister se sperdatum misgeloop en nie […]
# Die kabinet is bekommerd oor die swak ekonomiese groei nadat ‘n verslag van Statistieke Suid-Afrika aangedui het die bruto binelandse produk het in die eerste drie maande van vanjaar met slegs 0,1-persent gegroei. Die kabinet het die Nasionale Vergadering se goedkeuring van 2025 se fiskale raamwerk verwelkom, wat ‘n belegging van een-duisend-miljard-rand in infrastruktuur […]