# The Government Employees Medical Scheme has placed its principal official, Stan Moloabi, on precautionary suspension pending an internal administrative process. Board chairperson Nomzamo Tutu says the suspension is an interim measure to allow the process to proceed independently and fairly. She stresses it should not be interpreted as a finding of misconduct or wrongdoing. […]
# Die Appèlhof in Bloemfontein hoor tans die regering se appèlaansoek aan teen ‘n Hooggeregshof-uitspraak oor die maatskaplike noodverligtings-toelaag van 370-rand. Die Instituut vir Ekonomiese Geregtigheid en PayTheGrants, wat deur die Instituut vir Maatskaplik-ekonomiese Regte verteenwoordig word, voer aan die huidige aansoekvereistes sluit baie mense uit wat die toelaag dringend benodig. Die navorser Siyanda Baduza […]
# President Cyril Ramaphosa sê beter voorbereiding van infrastruktuur-projekte kan Suid-Afrika help om meer beleggings te lok en bouprojekte te versnel. Hy het die hoofrede aanlyn gelewer op die vyfde Volhoubare Infrastruktuur-ontwikkelingsimposium in Kaapstad. Ramaphosa sê te veel projekte word vertraag omdat dit nie behoorlik voorberei of befonds is nie. Hy sê sterker beplanning en […]
# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê haar departement het reeds bykans 500-miljoen-rand uitbetaal in vergoedingsbetalings wat met die Waarheids- en Versoeningskommissie verband hou. Sy het aan die Nasionale Raad van Provinsies gesê regulasies is in 2003 gepubliseer vir ‘n eenmalige toelaag van 30-duisend-rand en meer as een-duisend-600 slagoffers geïdentifiseer om […]
# The Supreme Court of Appeal in Bloemfontein is hearing government’s appeal against a High Court ruling on the 370-rand Social Relief of Distress grant. The Institute for Economic Justice and PayTheGrants, represented by SERI, argue application rules exclude people who need the grant. IEJ researcher Siyanda Baduza says the case also examines the eligibility […]
# President Cyril Ramaphosa says better preparation of infrastructure projects can help South Africa attract more investment and speed up construction. He virtually delivered the keynote address at the fifth Sustainable Infrastructure Development Symposium in Cape Town. Ramaphosa says too many projects are delayed because they are not properly prepared or funded. He adds stronger […]
# Die saak oor die beweerde diefstal van edelstene teen die geskorsde adjunkhoof van die Ekurhuleni Metropolisie, Julius Mkhwanazi, is tot 18 September uitgestel. Mkhwanazi, Kgomotso Makhubo, Adrian Mackenzie en Keisha Stols, het vanoggend in die Johannesburgse Landdroshof verskyn. Hulle word aangekla van die diefstal van edelstene ter waarde van 14-miljoen-rand. Mkhwanazi het na bewering […]
# President Cyril Ramaphosa sê infrastruktuur is uiters belangrik vir ekonomiese groei en sterker skakeling in Suider-Afrika en Afrika. Hy het die vyfde Simposium oor Volhoubare Infrastruktuurontwikkeling in Kaapstad aanlyn toegespreek. Ramaphosa sê betroubare paaie, spoorweë, hawens, energie, water en digitale netwerke is noodsaaklik om ondernemings te ondersteun en gemeenskappe te laat ontwikkel. Hy sê […]
# Vusimuzi “Cat” Matlala het voor die Madlanga-kommissie getuig hy en ‘n mede-sakeman, Hangwani Maumela, het in 2015 bevriend geraak danksy hul gedeelde belangstelling in sportmotors. Matlala sê hulle het gereeld in ‘n restaurant ontmoet en later sakebande ontwikkel. Hy getuig hulle het saam geld gegee om sakegeleenthede te verwesenlik, insluitend versoeke vir kwotasies. Matlala […]