# Die EFF het kommer uitgespreek oor ʼn skietery op adjunkpresident Paul Mashatile se konvooi. Mashatile was drie weke gelede op pad terug van ʼn vergadering van die ANC se nasionale uitvoerende komitee in Boksburg toe skote op sy konvooi afgevuur is. Die EFF sê die Presidensie en staatsveiligheidsagentskappe se stilte oor die voorval se […]
# Die Wes-Kaapse Hooggeregshof sal na verwagting vandag ʼn dringende aansoek van die DA en EFF aanhoor om ʼn interdik te kry teen die komende BTW-verhoging van 0,5-persent. Die partye daag die wettigheid uit van die aankondiging in Maart dat ʼn BTW-verhoging deel is van die hersiene fiskale raamwerk. Die EFF se tesourier-generaal, Omphile Maotwe, […]
# The EFF has expressed concern over a shooting incident targeting deputy president Paul Mashatile’s convoy. Mashatile was returning from an ANC national executive committee meeting in Boksburg when shots were fired at his convoy about three weeks ago. The EFF says what is equally troubling is the silence from the Presidency and state security […]
# Cosatu says it condemns the Institute of Race Relations’ attacks on the Employment Equity Act. The institute has confirmed it will be challenging the Act in court, saying it wants to block its harmful impact on already scarce jobs and vindicate the Bill of Rights. Cosatu’s spokesperson, Matthew Parks, says the Act is nearly […]
# Die ANC sê pous Franciskus het ʼn lewe van diens, nederigheid en onwrikbare morele leierskap gelei. Die 88-jarige pous, wat die eerste Latyns-Amerikaanse leier van die Rooms-Katolieke Kerk was, is Maandagoggend aan beroerte en hartversaking dood. Die ANC-woordvoerder, Mahlengi Bhengu-Motsiri, sê pous Franciskus se vermoë om oor godsdienstige, politieke en kulturele verdeeldheid te lei, […]
The headlines of the leading newspapers on 22 April 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports economic policymakers meeting in Washington this week will try to reboot the global trading system. International Monetary Fund managing director Kristalina Georgieva says their growth projections are down but she does not foresee a recession. # And the Netwerk24 website: […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 22 April 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die ekonomiese beleidmakers wat hierdie week in Washington vergader, gaan probeer om die wêreldwye handelstelsel te herlaai. Die besturende direkteur van die Internasionale Monetêre Fonds, Kristalina Georgieva sê hulle groeiprojeksies is afwaarts maar sy voorsien nie ‘n resessie nie. # […]
# The Western Cape High Court is expected to hear an urgent application from the DA and the EFF today, seeking to interdict the pending 0.5-percent value-added tax increase. The parties are challenging the legality of the VAT hike announced in March, as part of the revised fiscal framework. The EFF’s treasurer-general, Omphile Maotwe, says […]
# Die SAKP het die onlangse aanval op adjunkpresident Paul Mashatile se konvooi veroordeel. Hy was op pad van ʼn vergadering van die ANC se nasionale uitvoerende komitee toe daar naby die N12 in Boksburg op sy konvooi geskiet is. Die SAKP sê die misdadige optrede is ʼn aanval op ʼn individu en ʼn regstreekse […]