# National Police Commissioner Fannie Masemola is expected to provide updates on ongoing policing operations to prevent and combat crime this week. He will also announce an acting Divisional Commissioner for Crime Intelligence. National Police spokesperson, Athlenda Mathe, says citizens can be assured that daily crime combatting operations and normal day-to-day policing at stations and […]
# As global pressure mounts to reduce plastic use, Plastics SA is calling for smarter, evidence-based solutions, not blanket bans. South Africa produces nearly 2.5-million tons of plastic a year. The country also boasts some of the highest mechanical recycling rates in the world for developing countries, with over 28-percent of post-consumer plastics being recycled […]
# Die witvlerkvleikuiken, een van Afrika se ontwykendste en mees bedreigde voëlsoorte, is van die lys mees bedreigte spesies in Suid-Afrika gehaal. Dit volg na aansienlike vordering om die biologie, broeigewoontes en habitatvoorkeure van hierdie geheimsinnige voël te verstaan. BirdLife South Africa se uitvoerende hoof, Mark Anderson, sê Ethiopië het net genoeg habitat om 55 […]
# Eskom sê Eenheid 4 van die Medupi-kragstasie in Limpopo is agt maande voor skedule weer aan die kragnetwerk gekoppel. Die eenheid was sedert 8 Augustus 2021 buite werking ná aansienlike skade aangerig is deur ‘n ontploffing. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die eenheid dra 800 megawatt by tot die kragnetwerk, as deel van sy […]
# ActionSA het aan die Parlement se speaker, Thoko Didiza, geskryf en ʼn dringende debat gevra oor die krisis in die Suid-Afrikaanse Polisiediens en die groter strafregstelsel. Die volg na verdoemende bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Hy beweer daar is politieke inmenging, insluitend deur die Polisieminister, Senzo Mchunu, in sommige hoëprofielsake. Dereleen James […]
# RISE Mzansi sê hulle is diep bekommerd oor die bewerings wat deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, gemaak is. Hy het senior amptenare binne die SAPD, insluitend die minister van Polisie, Senzo Mchunu, lede van die parlement en die regbank van korrupsie en politieke inmenging beskuldig. Makashule Gana van RISE Mzansi sê president Cyril […]
# Die GOOD-party sê die skokkende bewerings wat KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, gemaak het, vereis ‘n onmiddellike en onafhanklike ondersoek deur senior amptenare binne die polisie en die Nasionale Vervolgingsgesag. Mkhwanazi het bewerings gemaak van politieke inmenging in hoëprofielsake, en korrupsie. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die kommissaris moet as ‘n fluitjieblaser beskerm […]
# The White-winged Flufftail, one of Africa’s most elusive and threatened birds, has been downlisted from critically endangered to endangered in South Africa. This comes as a result of significant advances in understanding the biology, breeding range, and habitat preferences of the secretive flufftail. BirdLife South Africa CEO, Mark Anderson, says that with Ethiopia having sufficient habitat to support […]
# Build One South Africa vra president Cyril Ramaphosa om binne 30-dae ʼn ondersoek deur die Spesiale Ondersoekeenheid in te stel na die bewerings van KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Hy het tydens ʼn nuuskonferensie bewerings gemaak van politieke inmenging, insluitend deur die minister van Polisie, Senzo Mchunu, in sommige hoëprofiel-misdaadsake. BOSA se woordvoerder, Roger […]