# Pensioners of South Africa vra ouer persone, gemeenskapsorganisasies en ondersteuners om Maandag landwyd deel te neem aan vreedsame byeenkomste buite SASSA-kantore. Die stigter, Chef JC, sê hulle eis dat die toelaag vir ouer persone van twee-duisend-400-rand per maand tot vyf-duisend-rand verhoog word. Hy sê dit sal ʼn waardiger en leefbare vlak van ondersteuning vir […]
# Activists and Citizens Forum verwelkom die afdanking van die adjunkhoof van Misdaadintelligensie, Feroz Khan, en sê dit sal die Polisiediens se integriteit en geloofwaardigheid herstel. Sy afdanking volg nadat hy versuim het om voor ʼn interne tugverhoor te verskyn oor beweerde wangedrag. Die forum se woordvoerder, Dennis Bloem, sê dis bemoedigend om te sien […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile se skoonseun, Nceba Nonkwelo, het die 12,6-miljoen-rand wat hy aan die Gauteng Vennootskapfonds skuld, terugbetaal as deel van ‘n skikkingsooreenkoms. ‘n Reeks mediaberigte van News24 het aangevoer Nonkwelo Beleggings het tussen 2013 en 2017 lenings ter waarde sowat 30-miljoen-rand van die fonds ontvang vir die oprigting van studentebehuising in Johannesburg wat […]
# Pensioners of South Africa is calling on older persons, community organisations and supporters to participate in peaceful nationwide gatherings outside SASSA offices on Monday. Founder, Chef JC, says they demand that the older persons grant of two-thousand-400-rand per month be increased to five-thousand. He says this would provide a more dignified and liveable level […]
# Activists and Citizens Forum has welcomed the dismissal of Crime Intelligence deputy head Feroz Khan, saying it believes this will restore the Police Service’s integrity and credibility. His dismissal follows his failure to appear before an internal disciplinary hearing over misconduct allegations against him. The forum’s spokesperson, Dennis Bloem, says it’s encouraging to see that […]
# Deputy president Paul Mashatile’s son-in-law, Nceba Nonkwelo, has paid back the 12.6-million-rand he owed to the Gauteng Partnership Fund, as part of a settlement agreement. A series of media reports by News24 claimed Nonkwelo Investments had received loans totalling about 30-million-rand between 2013 and 2017 from the GPF, for the construction of student accommodation […]
# Die regering sê die regering, wetstoepassing en elke gemeenskap moet saamwerk aan ʼn veiliger Suid-Afrika. Statistiek Suid-Afrika se 2025/26-opname vir bestuur, openbare veiligheid en justisie toon baie burgers voel redelik veilig. Die regering se adjunkwoordvoerder, William Baloyi, is bekommerd dat minder as twee uit vyf mense veilig voel om snags alleen te stap. Hy […]
# Die DA sê die afdanking van die adjunkhoof van Misdaadintelligensie, Feroz Khan, moet die eerste van vele wees totdat alle korrupte polisie-amptenare ontslaan is. Dit het gevolg nadat hy nie by ‘n tugverhoor opgedaag het nie. Khan is beskuldig van wangedrag en dat hy die polisiediens in ‘n swak lig geplaas het. DA-woordvoerder Lisa […]
# Die landbou-organisasie TLU SA sê sy jaarkongres in Pretoria het gefokus op landelike veiligheid, die beskerming van eiendomsregte, ekonomiese volhoubaarheid en die bewaring van grond en water. Die tema was: “Landbou: Begrond. Beskerm. Bewaar”. Hoofbestuurder Bennie van Zyl sê die paneelbesprekings het die basis gebied vir besprekings oor die beskerming van produsente en die […]