# Activists and Citizens Forum verwelkom die afdanking van die adjunkhoof van Misdaadintelligensie, Feroz Khan, en sê dit sal die Polisiediens se integriteit en geloofwaardigheid herstel. Sy afdanking volg nadat hy versuim het om voor ʼn interne tugverhoor te verskyn oor beweerde wangedrag. Die forum se woordvoerder, Dennis Bloem, sê dis bemoedigend om te sien die polisie is ernstig om die diens reg te ruk deur verdagte karakters af te dank:
Forum glo Feroz Khan se afdanking sal SAPD se integriteit en geloofwaardigheid herstel [KLANK]
ENG BloemONKhan