# Public Interest South Africa veroordeel verslae dat die Agentskap vir die Administrasie van Regeringspensioene ‘n forensiese maatskappy aangestel het om fluitjieblasers wat korrupsie blootlê, te ontmasker. Die agentskap bestuur pensioene vir 1,7-miljoen werknewers en pensioenarisse. Die uitvoerende hoof van die agentskap, Kedibone Madiehe, is sedertdien geskors oor bewerings van verkrygingsmisdrywe. Die voorsitter van Public […]
# AfriForum and the Southern African Agri Initiative, Saai, announced plans to fight the ‘Kill the Boer’ chant internationally, calling for targeted sanctions against EFF leader Julius Malema. They launched the Malema Dossier, detailing allegations of hate speech, corruption, and support for terrorism. AfriForum’s Ernst van Zyl says they will present the dossier in the […]
# Die National Teachers’ Union hou sy nasionale verkiesingskonferensie in Boksburg, Ekurhuleni, waar besprekings gehou sal word oor hoe om onderwysbefondsing te herontwerp om onderwysers te ondersteun en onderwys wyer as die klaskamer te transformeer. Afgevaardigdes sal met akademici, amptenare en nie-regeringsorganisasies praat oor onderbefondsing in die onderwys, onderwysers se geestesgesondheid, werklose opvoeders en die […]
# Die MK-party sê die Kaapse Vlakte in Kaapstad het in ‘n moordsone ontaard, maar president Cyril Ramaphosa en die regering van nasionale eenheid doen niks nie. Die party beweer die staat het beheer oor die gebied verloor, met dwelmkartelle en krygshere wat inwoners terroriseer terwyl onskuldige mense, insluitend kinders, daagliks vermoor word. Die woordvoerder, […]
# The DA is concerned about a video allegedly showing a Stellenbosch Municipality official expressing racist views and promoting unlawful labour practices. The DA’s Karabo Khakhau says such comments contradict its values of non-racialism and fairness. Khakhau says the DA does not engage in cadre deployment, and expects a competent, independent civil service. She insists that […]
# The ANC says it salutes South African activists who joined the Global Sumud Flotilla in solidarity with the Palestinian people. The party described their mission as a non-violent stand against Israel’s blockade of Gaza and a powerful statement for justice and human rights. ANC spokesperson Mahlengi Bhengu says the flotilla echoes South Africa’s own […]
# Die vakbond GIWUSA verwelkom die brandstofprysverlagings hierdie maand. GIWUSA se president, Mametlwe Sebei, sê die daling in dieselpryse is veral betekenisvol, aangesien dit die druk effens kan verlig op die logistieke kettings wat die land van noodsaaklike goedere voorsien. Hy sê die vakbond hou egter vol die huidige brandstofprysmodel en die oliebedryf is inherent […]
# Die vakbond GIWUSA sê hy eis die hernasionalisering van Sasol en die onteiening van alle privaat oliemaatskappye, raffinaderye en kleinhandelnetwerke. GIWUSA se president, Mametlwe Sebei, sê hierdie bates moet gekonsolideer word en ‘n nuwe, kragtige Suid-Afrikaanse Nasionale Petroleummaatskappy moet op die been gebring word. Hy sê hierdie organisasie se mandaat sal wees om die […]
# The MK Party says the Cape Flats in Cape Town have become a killing zone while president Cyril Ramaphosa and the government of national unity do nothing. The party claims the state has lost control of the area, with drug cartels and warlords terrorising residents while innocent people, including children, are killed daily. Spokesperson […]