# RISE Mzansi is bekommerd oor die vier-duisend-500 voetgangersterftes wat die afgelope drie jaar op Suid-Afrika se snelweë aangeteken is. Woordvoerder, Makashule Gana, sê volgens die Departement van Vervoer het die N2 die hoogste sterftes aangeteken met een-duisend-500, gevolg deur die N1 met een-duisend-200, die N3 met een-duisend en die N4 met 800. Hy sê […]
# Die Interministeriële Komitee sê die regering vorder met sy vyfpunt-plan oor migrasie. Dit sluit strenger wetstoepassing, verbeterde grensbeheer en die modernisering van immigrasiestelsels in. Meer as 350-duisend ondersoeke is reeds uitgevoer en meer as 86-duisend buitelandse burgers is verwerk vir deportasie of repatriasie. Die komitee se voorsitter, Mmamoloko Kubayi, het op ‘n nuuskonferensie gesê […]
# Die ekonoom van die Noordwes-Universiteit se Sakeskool, Raymond Parsons, sê Suid-Afrika se ekonomie het ‘n terugslag beleef nadat die bruto binnelandse produk met 0,2-persent tussen April en Junie gekrimp het. Volgens Parsons het die onlangse wêreldwye energieskok die land se herstel onderbreek, met mynbou en vervaardiging wat groei terughou. Hy verwag die ekonomie sal […]
# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula sê die party het sy kandidaatlyste voor die sperdatum by die Verkiesingskommissie ingedien, maar tegniese probleme het die finale bevestiging verhoed. Hy sê die party het nie probeer om name by te voeg of te verander nie, maar het die OVK gevra om inligting wat reeds op […]
# Advocates for Transformation has condemned threats and intimidation targeting its national chairperson, Advocate Myron Dewrance, Madlanga Commission Commissioner Advocate Sandile Khumalo, their families and associates. AFT says the threats, sent from multiple cellphone numbers, allegedly include sexual violence against women and claims about the individuals’ movements and locations. AFT says the threats may be […]
# The Inter-Ministerial Committee says the government is making progress in implementing its five-point migration plan, including stronger law enforcement, improved border security and modernised immigration systems. More than 350-thousand inspections have been carried out, while over 86-thousand foreign nationals have been processed for deportation or repatriation. Committee chairperson Mmamoloko Kubayi told the media the […]
# Afrika se privaat kredietmark sal na verwagting aanhou uitbrei namate ondernemings en infrastruktuur-projekte hul toenemend wend tot alternatiewe bronne van befondsing. Die kredietgraderingsagentskap Moody’s sê die mark is steeds klein, maar het vinnig gegroei, met bates onder bestuur wat toegeneem het van 28-miljard-rand in 2020 tot 89-miljard-rand einde verlede jaar. Moody’s sê leemtes in […]
# Rolspelers in die bedryf het op die Electra-mynbou-Afrika-uitstalling in Johannesburg gewaarsku Suid-Afrika se mynbedryf kan die groeiende oplewing in kritieke minerale misloop weens ‘n vaardigheidstekor. Die verskuiwing na elektriese tegnologie en skoner energie versterk die vraag na minerale soos koper. Kenners sê dringende stappe is nodig om die vaardigheidstekort aan te pak en potensiaal […]
# Die NUM steun die United Steelworkers se staking op Sibanye-Stillwater se bedrywighede in Amerika en Kanada. Mpho Phakedi van die vakbond sê 420 werkers het verlede week op die Nye-myn en die Columbus Metallurgical Complex begin staak nadat loononderhandelings ‘n dooiepunt bereik het. Die NUM beskuldig die onderneming dat hy beduidende toegewings van werkers […]