# Die ekonoom van die Noordwes-Universiteit se Sakeskool, Raymond Parsons, sê Suid-Afrika se ekonomie het ‘n terugslag beleef nadat die bruto binnelandse produk met 0,2-persent tussen April en Junie gekrimp het. Volgens Parsons het die onlangse wêreldwye energieskok die land se herstel onderbreek, met mynbou en vervaardiging wat groei terughou. Hy verwag die ekonomie sal vanjaar met ongeveer 1,2-persent groei en waarsku swak beleggings, hoë leenkoste en wêreldwye spanning kan ekonomiese groei verder bedreig:
Ekonoom waarsku Suid-Afrika se ekonomiese groeivooruitsigte bly broos [KLANK]
ENG ParsonsOnFragileOutlook