# Sokker: Die Activists and Citizens Forum vra ‘n leierskaps-verandering in die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging voor die naweek se verkiesingskonferensie. Die forum se woordvoerder, Dennis Bloem, sê SAFA se president, Danny Jordaan, is ‘n las en moet opsystaan weens berigte oor finansiële uitdagings. Hy sê dringende ingryping is nodig. Bloem beklemtoon die forum se steun aan […]
# Die geregtelike ondersoek na die dood van die anti-apartheidsaktivis Steve Biko is tydelik opgeskort. Sy familie het ‘n dringende aansoek in die Hooggeregshof in Gqeberha in die Oos-Kaap gebring om die verrigtinge op te skort omdat hulle meer tyd nodig het om behoorlik voor te berei. Die familie sê honderde dokumente moet nog noukeurig […]
# Graad 12-leerders van Zimbabwe wat Suid-Afrika verlaat het ná die immigrasie-sperdatum van 30 Junie, word teruggebring om hul matriek-eindeksamen te skryf. Die koördinerende komitee vir Zimbabwiese vrystellingspermitte sê die leerders sal in ‘n koshuis in Johannesburg tuisgaan voor die eksamen, wat volgende maand begin. Sowat 35-duisend leerders het volgens berigte tussen Mei en September […]
# Fire response company Fire Ops SA is warning of a sharp rise in structural fires linked to solar power installations. CEO and Deputy Fire Chief De Wet Engelbrecht says data by Fire Force indicates that one in four structural fires in South Africa is related to malfunctioning solar power systems. Engelbrecht emphasised that batteries, […]
# The inquest into the death of anti-apartheid activist Steve Biko has been temporarily halted. His family brought an urgent application in the High Court in Gqeberha in the Eastern Cape to suspend proceedings, saying they need more time to properly prepare. The family says hundreds of documents still need to be scrutinised, with some […]
# Soccer: Activists and Citizens Forum is calling for a leadership change at local governing body SAFA ahead of this weekend’s elective conference. Spokesperson Dennis Bloem says SAFA president Danny Jordaan is a liability and should step aside, citing reports of financial challenges, and says urgent intervention is needed. He emphasises the forum’s backing of […]
# Economists warn that South Africa’s sugar industry is under mounting pressure from cheap imports, mill closures and rising costs. More than one-million people depend on the sector, supporting around 270-thousand direct and indirect jobs. Oxford Economics economist Jee-A van der Linde says Tongaat Hulett narrowly avoided liquidation after receiving state-backed financial support, while other […]
# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta moedig jongmense aan om dit te oorweeg om vir die 2027-akademiese jaar aansoek te doen by kolleges vir Tegniese en Beroeps-onderwys en -opleiding. Aansoeke sluit op 30 September. Makaneta sê Suid-Afrikaners moet hul siening oor hierdie kolleges verander. Hy vra jongmense om kolleges as ‘n eerste keuse vir verdere studie […]
# Die adjunkminister in die Presidensie vir Vroue, Jeug en Persone met Gestremdhede, Mmapaseka Letsike, vra sterker streeksamewerking en gesamentlike optrede om geslagsgeweld en vrouemoord te beëindig. Bevindinge van die Raad op Geesteswetenskaplike Navorsing toon dat 33,1-persent van vroue van 18 jaar en ouer tydens hul leeftyd fisieke geweld ervaar het. Letsike sê optrede teen […]