# Die DA in Mpumalanga het in ‘n brief aan die LUR van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Jesta Sidell, gevra dat die raad van die Mpumalanga Toerisme en Parke Agentskap dadelik ontbind moet word. Trudie Grovè-Morgan van die DA sê dit volg na verdoemende bevindings in ‘n forensiese verslag wat ernstige wangedrag van senior beamptes, […]
# The DA in Mpumalanga has written to the provincial MEC of Economic Development and Tourism, Jesta Sidell, asking her to immediately dissolve the Board of the Mpumalanga Tourism and Parks Agency. The DA’s Trudie Grovè-Morgan says this follows damning findings in a forensic report that exposed serious misconduct by senior executives, including bullying, nepotism, […]
# Die polisie bied ʼn beloning van 150-duisend-rand aan vir inligting oor waar Jabulani Moyo hom bevind. Moyo is ʼn verhoorafwagtende gevangene wat Vrydag twee speurders in Roodepoort, Gauteng, doodgeskiet het toe hulle hom van die Roodepoort-landdroshof terug tronk toe vervoer het. In Mpumalanga, is sersant Lawrence Mtshweni Saterdag doodgeskiet toe hy op ʼn inbraak […]
# Police have offered a 150-thousand cash reward for information on the whereabouts of Jabulani Moyo, an awaiting trial prisoner who shot and killed two detectives in Roodepoort, Gauteng, on Friday. At the time of the incident, the two officers were transporting Moyo from the Roodepoort Magistrate’s Court back to prison. In Mpumalanga, Sergeant Lawrence Mtshweni […]
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê die sinnelose geweld teen manne en vroue in blou is ʼn aanval op die oppergesag van die reg. Adjudantoffisier Vuyisile Sintwa en sersant Simon Masenye is Vrydag in Roodepoort, Gauteng, vermoor terwyl hulle ʼn verhoorafwagtende gevangene, Jabulani Moyo, vervoer het. In Mpumalanga is sersant Lawrence Mtshweni Saterdag […]
# Acting minister of Police, professor Firoz Cachalia, says the senseless acts of violence against men and women in blue are an attack on the rule of law. Warrant Officer Vuyisile Sintwa and Sergeant Simon Masenye were killed while transporting an awaiting trial prisoner, Jabulani Moyo, in the Roodepoort town centre, Gauteng, on Friday. In Mpumalanga, […]
# Die EFF-leier Julius Malema het die uitbuiting van vroue in die werkplek, veral huishoudelike werkers, veroordeel. Malema het gister tydens ‘n EFF-Vrouedag-saamtrek by die Lillian Ngoyi-sentrum in Secunda, Mpumalanga, die beskerming van vroue in alle sektore beklemtoon. Hy het vroue-eienaarskap in landbou en mynbou bepleit. Hy dring aan dat mans geweld teen vroue moet […]
# EFF leader Julius Malema has condemned exploitation of women in the work place, especially domestic workers. Speaking at an EFF Women’s Day Rally at the Lillian Ngoyi Centre in Secunda, Mpumalanga yesterday, Malema emphasises protecting women across all sectors. He advocated for women’s ownership in agriculture and mining. He also urges men to stop violence […]
# Die polisie in Mpumalanga soek tien verdagtes wat verbind word met die moord op sersant Lawrence Mtshweni, wat gereageer het op ‘n sakeroof in Schoemansdal. Mtshweni is in die hospitaal oorlede. Sy moord volg op Vrydag se moorde op twee speurders in Roodepoort. Die SAPD bied ‘n beloning van 150-duisend rand aan vir inligting […]