# Die polisie in Mpumalanga verskerp pogings om die verspreiding en onwettige besit van vuurwapens te bekamp. Hulle het tussen 20 Augustus en Sondag op 40 onwettige vuurwapens beslag gelê tydens misdaadbekampingsoperasies. Woordvoerder Mavela Masondo sê die vuurwapens sal forensies ontleed word om hul oorsprong te bepaal en vas te stel of dit in ander […]
# Mpumalanga police say it continues to intensify efforts to combat the proliferation and unlawful possession of firearms. Between 20 August and 6 September, police recovered 40 illegal firearms during operations across the province. Police spokesperson Mavela Masondo says the firearms will be subjected to forensic analysis to establish their origins and determine whether they […]
# Suid-Afrika se 21ste jaarlikse Nasionale Parke-week vind van vandag af tot 13 September plaas. Suid-Afrikaners kry gedurende dié week gratis dagtoegang tot deelnemende nasionale parke. Die aanbod sluit onder meer die Krugerwildtuin in Limpopo en Mpumalanga, die Weskus Nasionale Park in die Wes-Kaap en die Augrabies-waterval Nasionale Park in die Noord-Kaap in. Die minister […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, David Maynier, sê beduidende vordering is gemaak met die herstel van vloedbeskadigde infrastruktuur in die Krugerwildtuin. Hy het amptelik die herboude leivore op die pad tussen Skukuza en Laer-Sabie in Mpumalanga in gebruik gestel en die nuwe Letaba-hoogwaterbrug in Limpopo geopen. Maynier sê die projekte sal […]
# South Africa’s 21st annual national parks week is underway from 7 to 13 September. South Africans can get free day access to participating national parks during the week. The offer includes parks such as Kruger National Park in Limpopo and Mpumalanga, the West Coast in the Western Cape and Augrabies Falls in the Northern […]
# The minister of Forestry, Fisheries and the Environment David Maynier says major progress has been made in repairing flood-damaged infrastructure in the Kruger National Park. He officially handed over reconstructed culverts on the road between Skukuza and Lower Sabie in Mpumalanga and opened the restored Letaba High-Level Bridge in Limpopo. Maynier added the projects […]
# SANParke het die nuwe Letaba-hoogwaterbrug in die Krugerwildtuin ingewy tydens Toerismemaand en SANParke-week. Woordvoerder JP Louw het aan die SABC gesê die opgeknapte brug is ontwerp om toekomstige oorstromings en die gevolge van klimaatsverandering beter te weerstaan. Hy sê ‘n breër leivoor sal die watervloei verbeter. Die Letaba-ruskamp word ook stelselmatig heropen ná die […]
# South African National Parks has unveiled the new Letaba High Bridge in Kruger National Park amid Tourism Month and SANParks Week. SANParks spokesperson JP Louw told the SABC that the upgraded bridge will withstand future flooding and climate change impacts, with a wider culvert allowing improved water flow. Letaba Rest Camp is also reopening […]
# Die bekende Suid-Afrikaanse countrysanger, Tommy Dell, is in ‘n kritieke maar stabiele toestand in ‘n hospitaal in Nelspruit nadat hy gisteraand in ‘n ernstige motorongeluk betrokke was. BOK Radio, waar die 84-jarige ‘n gereelde aanbieder is, het in ‘n verklaring op sy Facebook-blad gesê dat twee ander passasiers ongelukkig in die ongeluk omgekom het. […]