# Limpopo police have arrested the tenth suspect believed to be part of a notorious syndicate responsible for a spate of ATM bombings that plagued the province between 2023 and 2024. The latest arrest was effected during an ongoing intelligence-driven operation conducted by the Provincial Tracking Team. Police spokesperson, Malesela Ledwaba, says the operation led […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n ernstige waarskuwing uitgereik vir dele van Limpopo vir vandag en môre. Inwoners kan swaar donderstorms, sterk rukwinde, en vloede in sommige laagliggende gebiede verwag. Die woordvoerder van die Provinsiale Department van Vervoer en Gemeenskapveiligheid, Tidimalo Chuene, moedig motoriste aan om versigtig te bestuur, oorstroomde paaie en brûe te vermy, […]
# The South African Weather Service has issued a severe weather warning for parts of Limpopo between today and tomorrow. Residents can expect heavy thunderstorms, strong gusty winds, and localised flooding in low-lying areas. The provincial Department of Transport and Community Safety spokesperson Tidimalo Chuene urged motorists to drive carefully, avoid flooded roads and bridges, […]
# AfriForum doen ‘n beroep dat mynbouaktiwiteite naby die suidelike deel van die Nasionale Krugerwildtuin dadelik gestaak moet word in die afwesigheid van omgewingsgoedkeuring en toestemming deur die grondeienaar. Die organisasie sê boorwerk en geografiese ondersoeke op grond van die Tenbosch-, Turfbelt- en Tecklenburg Ranch is onwettig, en geen omgewingsimpakstudie is in plek nie. Die […]
# AfriForum is calling for mining activities near the southern Kruger National Park to stop immediately, citing a lack of environmental approvals and landowner consent. The organisation says drilling and exploration on Tenbosch, Turfbelt and Tecklenburg Ranch are unlawful, with no Environmental Impact Assessment in place. Environmental Affairs advisor Marais de Vaal warns of legal […]
# Eskom het bevestig eenheid 6 van die Kusile-kragstasie in Mpumalanga is amptelik in bedryf gestel, wat die suksesvolle voltooiing van Eskom se bouprogram aandui. Woordvoerder Daphne Mokwena sê hierdie mylpaal is ‘n noodsaaklike deel van die opwekkings-herstelplan en beeïndig bouwerk aan Suid-Afrika se twee uiters belangrike steenkoolkragstasies, Kusile, en Medupi in Limpopo. Sy sê met […]
# Eskom has confirmed that Unit 6 at the Kusile power station in Mpumalanga has officially entered commercial operation, marking the successful completion of Eskom’s build programme. Spokesperson Daphne Mokwena says this milestone is a key component of the generation recovery plan and ends the construction of South Africa’s two supercritical coal-fired power stations, Kusile, and Medupi in Limpopo. […]
# Bewaringskundiges waarsku oor toenemende konflikte tussen mense en die natuurlewe in Suid-Afrika ná voorvalle met leeus, olifante en hiënas in Limpopo, Mpumalanga en die Wes-Kaap. ‘n Toerisme-raadgewer, Cameron Doyle, sê die verlies aan habitat, landbou-uitbreiding en klimaatsverandering dwing natuurlewe om in nouer kontak met mense te wees, terwyl menslike gedrag die gevare vererger. Afrika […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad in Limpopo sê hy gee sy samewerking met owerhede en gaan veiligheidsmaatreëls hersien om toekomstige tragedies te voorkom. Dit volg nadat 12 mense gister dood is in ‘n botsing op die R81 naby Ga-Sekgopo in Mooketsi. Sipho Maloma van Santaco sê hulle gedagtes en gebede is by die naasbestaandes, die […]