# Die provinsiale polisiekommissaris in Limpopo, Thembi Hadebe, het die gedrag van vier SAPD-lede in die provinsie sterk veroordeel, nadat hulle in hegtenis geneem is vir ‘n beweerde huisroof. Polisiewoordvoerder Hlulani Mashaba sê hulle is saam met ‘n burgerlike in Lydenburg, Mpumalanga, aangekeer. Die voorval het Donderdagaand in Mashishing plaasgevind. Hy sê die slagoffers, almal […]
# Limpopo provincial police commissioner, Thembi Hadebe, has strongly condemned the conduct of four SAPS members from Limpopo arrested for an alleged house robbery. Police spokesperson, Hlulani Mashaba says they were taken into custody in Lydenburg, Mpumalanga together with a civilian. The incident took place at Mashishing on Thursday night. He says the victims, all […]
# Ses volledige beurse ter waarde van vyf-miljoen-rand is op vanjaar se Eskom Ekspo-Internasionale Wetenskapskou toegeken vir studies in wetenskap, tegnologie, ingenieurswese en wiskunde. Die beste jong wetenskaplikes van Suid-Afrika en ander lande soos Lesotho, Namibië, Zimbabwe, Ierland, Indië en Rusland het deelgeneem. Die wenners van die beurse kom van KwaZulu-Natal, Limpopo en die Vrystaat. […]
# This year’s Eskom Expo International Science Fair saw the awarding of six full bursaries worth five-million-rand, for studies in Science, Technology, Engineering and Mathematics. The fair brought together the brightest young scientists from across South Africa and various countries around the world, including Lesotho, Namibia, Zimbabwe, Ireland, India and Russia. Winners of the full bursaries […]
# ‘n Agtienjarige seun is in hegtenis geneem in verband met die moord op sy biologiese babaseun van vyf maande in die Jimmy Jones-dorpsgebied in Malamulele, Limpopo. Polisiewoordvoerder Malesela Ledwaba sê die kind se ma het ‘n saak van huishoudelike geweld by die plaaslike polisiestasie aangemeld nadat die beskuldigde haar na bewering aangerand het. Hy […]
# A 18-year-old man has been arrested in connection with the alleged murder of his five-month-old biological son at Jimmy Jones Village in Malamulele, Limpopo yesterday. Police spokesperson, Malesela Ledwaba says the child’s mother arrived at Malamulele Police Station to report a case of domestic violence after she was allegedly assaulted by her boyfriend, who is […]
# SANParke sê sy Nasionale Parkeweek was ‘n reuse-sukses, met 105-duisend-en-51 mense wat van 22 tot 28 September die land se nasionale parke besoek het. Die veldtog het aan Suid-Afrikaners die geleentheid gebied om ‘n gratis dagtoegang tot ‘n nasionale park van hul keuse te ontvang. SANParke sê die Mapungubwe Nasionale Park in Limpopo het […]
# SANParks says its National Parks Week was a huge success, as 105-thousand-and-51 people visited national parks between the 22nd to the 28th of September. The campaign allowed South Africans an opportunity to receive a day pass at a national park of their choice, free of charge. SANParks says Mapungubwe National Park in Limpopo saw a 52.3-percent increase in visitor numbers, […]
# Die polisie in Limpopo het ‘n tiende verdagte in hegtenis geneem wat vermoedelik deel is van ‘n berugte sindikaat agter ‘n vlaag bomaanvalle op kitsbanke in die provinsie in 2023 en 2024. Die jongste inhegtenisneming volg ná ‘n voortgesette intelligensie-gedrewe operasie deur die provinsiale opsporingspan. ‘n Polisiewoordvoerder, Malesela Ledwaba, sê ‘n 50-jarige man is […]