# AfriForum het owerhede versoek om diegene wat verantwoordelik is vir onwettige mynbou naby die Krugerwildtuin te beboet. Die burgerregtegroep sê die ongemagtigde boorwerk op grond van die Tenbosch-, Turfbelt- en Tecklenburg Ranch het reeds ernstige omgewingskade veroorsaak. Lambert de Klerk van AfriForum eis dat die regering binne 30 dae moet optree om omgewingswette af […]
# AfriForum has urged authorities to impose fines on those responsible for illegal mining near the Kruger National Park. The civil rights group says the unauthorised drilling on Tenbosch, Turfbelt, and Tecklenburg Ranch lands has already caused severe environmental harm. AfriForum’s Lambert de Klerk insists the government must act within 30 days to enforce environmental […]
# Limpopo se premier, Phophi Ramathuba, het gesinne versoek om geliefdes te identifiseer wanneer lykskouings môre begin ná Sondag se busongeluk in Makhado. Sy het bevestig die dodetal het tot 43 gestyg, terwyl 45 mense beseer is. Die bus was van die Oos-Kaap na Zimbabwe en Malawi onderweg toe die bestuurder beheer verloor het op […]
# Limpopo Premier Phophi Ramathuba has called on families to identify loved ones as postmortems begin tomorrow following Sunday’s Makhado bus crash. Ramathuba confirmed the death toll has risen to 43, with 45 others injured. The bus, traveling from the Eastern Cape to Zimbabwe and Malawi, lost control on the mountainous Jambuzi Valley stretch of […]
# Die UDM sê Suid-Afrika se vervoerinfrastruktuur en afdwingingsmeganismes moet dringend versterk word. Dit volg op Sondag se busongeluk, wat die lewens van 42 mense, insluitend sewe kinders, in Limpopo geëis het. Intussen is 18 kinders gisteroggend in ‘n taxi-ongeluk op die N3-snelweg naby die Mariannhill-tolplaza in KwaZulu-Natal beseer. Zandile Phiri van die UDM sê […]
# UDM says South Africa’s transport infrastructure and enforcement mechanisms must be strengthened as a matter of urgency. This follows Sunday’s bus accident, which claimed the lives of 42 people, including seven children, in Limpopo. Meanwhile, a taxi accident left 18 children injured on the N3 highway near the Mariannhill Toll Plaza in KwaZulu-Natal yesterday […]
# Die IVP vra ʼn omvattende ondersoek na die busongeluk waarin 42 mense, insluitend sewe kinders, Sondag op die N1 buite Louis Trichardt in Limpopo dood is. Meer as 30 ander is beseer. Die meeste passasiers was Zimbabwiese en Malawiese burgers wat van die Oos-Kaap op pad was na Harare. Die IVP sê wetstoepassingsowerhede moet […]
# The IFP is calling for a comprehensive investigation into the bus accident, which claimed the lives of 42 people, including seven children, on the N1 outside Louis Trichardt in Limpopo on Sunday. More than 30 others were injured. Most of the passengers on board were Zimbabwean and Malawian nationals who were en route to […]
# Die Kommissaris van die Grensbestuursowerheid, Michael Masiapato, het sy diepe hartseer uitgespreek ná die dodelike busongeluk Sondag op die N1 naby Musina. Volgens berigte het die ongeluk verskeie lewens van Zimbabwiërs en Malawiërs geëis. Masiapato het sy meegevoel betuig aan die families en naburige regerings en beskryf die tragedie as ‘n pynlike herinnering aan […]