# Die Konstitusionele Hof het beslis teen die Parlement se besluit in die Phala Phala-saak en bevind die ampsklag-proses is ongrondwetlik en ongeldig. Dit hou verband met die diefstal op president Cyril Ramaphosa se plaas. Die hof het bevind die reël verhinder die Nasionale Vergadering om behoorlik te besluit oor die gronde vir ‘n ampsklag. […]
# The Constitutional Court has ruled against Parliament’s decision in the Phala Phala case, finding its impeachment proceedings was unconstitutional and invalid. The matter relates to the ten-million-rand theft at president Cyril Ramaphosa’s farm. The court found the rule prevents the National Assembly from properly deciding on impeachment grounds. Chief justice Mandisa Maya set aside […]
# Limpopo se Departement van Vervoer en Gemeenskapsveiligheid sê die N1 by Witvlag is weer oop vir verkeer ná ʼn ernstige ongeluk waarby ʼn bus uit Malawi betrokke was. Volgens die voorlopige ondersoek was die bus met 61 passasiers aan boord op pad van Malawi na Gauteng toe ʼn meganiese probleem die ongeluk veroorsaak het. […]
# The Limpopo Department of Transport and Community Safety says the N1 at Witvlag is now open to traffic again, following a serious accident Malawian bus. Preliminary investigations suggest that the bus was travelling from Malawi to Gauteng, carrying 61 passengers, when it suffered a mechanical failure, causing an accident. The department’s spokesperson, Mashudu Mabata, says […]
# Die EFF sê hy was die enigste en volgehoue stem wat aanspreeklikheid eis vir die misdadigheid, geheimhouding en magsmisbruik rondom die Phala Phala-skandaal. Die Konstitusionele Hof sal Vrydag uitspraak lewer oor die saak. Die hof moet beslis of die Parlement wettig opgetree het toe dit ‘n Artikel 89-paneelverslag verwerp het, wat ‘n ampsklagondersoek teen […]
# The EFF says it has been the lone and consistent voice demanding accountability for the criminality, secrecy, and abuse of power surrounding the Phala Phala scandal. The Constitutional Court is set to rule on Friday on whether Parliament acted lawfully when it rejected a Section 89 panel report, recommending an impeachment inquiry against president […]
# Die Konstitusionele Hof lewer Vrydag sy langverwagte uitspraak oor die Phala Phala-saak waarby president Cyril Ramaphosa betrek is, byna 18 maande nadat vertoë aangehoor is. Die EFF en African Transformation Movement wil hê die hoogste hof moet die Parlement verplig om die Artikel 89 Onafhanklike Paneel se verslag te aanvaar, wat die weg sal […]
# The Constitutional Court will deliver its long-awaited judgment in the Phala Phala case involving president Cyril Ramaphosa on Friday, nearly 18 months after hearing arguments. The EFF and the African Transformation Movement want the apex court to compel Parliament to adopt the section 89 Independent Panel’s report, which could pave the way for Ramaphosa’s […]
# Limpopo se Departement van Vervoer en Gemeenskapsveiligheid waarsku motoriste op die N1-suid naby Ysterberg in die rigting van Polokwane om versigtig te wees nadat ʼn vragmotor gisternag geknipmes het en een baan versper. Die Verkeersbestuurskorporasie is op die toneel om die verkeer te beheer. Die departement se woordvoerder, Mashudu Mabata, vertel meer: