# Die families van twee vroue wat in Polokwane doodgeskiet en in ‘n varkhok gegooi is, het die vryspreking van Rodulph De Wet veroordeel. Die 20-jarige plaasopsigter is nou ‘n staatsgetuie in die 2024-moorde op Maria Makgato en Lucia Ndlovu. Die vroue is na bewering geskiet terwyl hulle na kos op die plaas gesoek het. […]
# The families of two women shot and dumped in a pig farm enclosure in Polokwane have condemned the acquittal of Rodulph De Wet. The 20-year-old farm supervisor turned state witness in the 2024 killings of Maria Makgato and Lucia Ndlovu. The women were allegedly shot while looking for food on the farm. Their bodies […]
# Die Justisie-, Misdaadvoorkoming- en Sekuriteitsgroepering hou vandag ‘n bewustheid- en voorkomingsimbizo oor geslagsgeweld en vrouemoord in Ga-Kgapane, Limpopo. Die geleentheid is deel van ‘n breër poging om die nasionale krisis te aan te spreek en ‘n veiliger omgewing, en meer veerkragtige gemeenskappe, regoor Suid-Afrika te bevorder. Die inisiatief hoop om regeringsdepartemente, die burgerlike samelewing, […]
# Die regering sê hierdie jaar se Vrouedag kyk na die vordering wat vroue gemaak het in leierskap en die ekonomiese lewe, en die stryd teen geslagsgeweld. Die 2025 Nasionale Vrouedag-vieringe met die tema “Die bou van veerkragtige ekonomieë vir almal” sal by die Nkowankowa Stadion in Tzaneen, Limpopo, gehou word. Die minister in die […]
# The Justice, Crime Prevention and Security Cluster is holding a gender-based violence and femicide awareness and prevention imbizo in Ga-Kgapane, Limpopo, today. The activation forms part of broader efforts to confront the national crisis and promote safer, more resilient communities across South Africa. The initiative aims to unite government departments, civil society, traditional leaders, […]
# The government says this year’s Women’s Day highlights advancing women in leadership and economic life, promoting financial inclusion, and tackling gender-based violence. The 2025 National Women’s Day under the theme, “Building Resilient Economies for All” will be commemorated at Nkowankowa Stadium in Tzaneen, Limpopo. The Minister in the Presidency Khumbudzo Ntshavheni says Women’s Month […]
# Die Departement van Vervoer en Gemeenskapsveiligheid in Limpopo versoek motoriste om uiters versigtig te bestuur op die N1-suid naby Mokopane, waar swaar reën en hael gevaarlike padtoestande veroorsaak. Bestuurders word aangeraai om spoed te verminder en ‘n veilige volgafstand te handhaaf. Tidimalo Chuene van die departement sê verskeie voertuie het reeds afgetrek weens swak […]
# The Limpopo Department of Transport and Community Safety urges motorists to drive with extreme caution on the N1 south near Mokopane, where heavy rain and hail have created hazardous road conditions. Drivers are advised to reduce speed and maintain a safe following distance. The department’s Tidimalo Chuene says several vehicles have pulled off the […]
# Die adjunkminister van Toerisme Maggie Sotyu, sê vroue is die eintlike stukrag in die toerismebedryf, nie net as werknemers en entrepreneurs nie, maar ook as kulturele toesighouers en agente vir verandering. Sy het gister die Atrium Boutique Hotel in Limpopo geopen. Dit het 100-persent swart eienaarskap en 60-persent hiervan is vroue. Sotyu sê dis […]