# Die polisie het bevestig dat die wit VW Polo wat uit die Hennopsrivier in Centurion gehaal is, aan die drie Vrystaatse polisiebeamptes behoort het wat vroeër die week dood is. Konstabels Cebekhulu Linda, Keamogetswe Buys en Boipelo Senoge het vermis geraak nadat hulle verlede week van Bloemfontein na hul ontplooiingsgebied in Limpopo gereis het. […]
# Police have confirmed that the white VW Polo retrieved from the Hennops River in Centurion belonged to the three Free State police officers who died earlier this week. Constables Cebekhulu Linda, Keamogetswe Buys and Boipelo Senoge went missing after travelling from Bloemfontein to their deployment area in Limpopo last week. Their bodies were retrieved […]
# Die polisie het bevestig dat die soek- en reddingspanne stukke van ‘n voertuig – insluitend ‘n voor- en agterbuffer – by die Hennopsrivier in Centurion gevind het. ‘n Polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê kenners probeer vasstel of dit met die Volkswagen Polo verbind kan word waarmee die polisiekonstabels Cebekhulu Linda, Keamogetswe Buys en Boipelo Senoge […]
# The Police confirmed that vehicle parts including a front and rear vehicle bumper have been found by the search and rescue teams at the Hennops River in Centurion. Police spokesperson, Athlenda Mathe says experts are trying to establish if these vehicle parts are linked to the VW polo that police constables Cebekhulu Linda, Keamogetswe Buys, […]
# Minister van Polisie, Senzo Mchunu, vra vir ’n vinnige ondersoek na die sterftes van drie polisiebeamptes van Bloemfontein wie se liggame in die Hennopsrivier in Centurion gevind is. Hulle was op pad na Limpopo vir Operasie Vala Umgodi. Mchunu het in Bela-Bela in Limpopo gesê hulle wag op die uitslag van die lykskouings. Hy […]
# Police minister Senzo Mchunu has urged swift investigations into the deaths of three officers from Bloemfontein, whose bodies were found in the Hennops River in Centurion. The officers were en route to Limpopo for Operation Vala Umgodi. Speaking in Bela-Bela in Limpopo, Mchunu says they await autopsy results. He also cautioned the public against […]
# Forum for South Africa veroordeel Zimbabwe se Gesondheidsdepartement omdat hy mediese behandeling vir ‘n Suid-Afrikaanse burger geweier het. Die Suid-Afrikaner het siek geword terwyl sy vir ‘n werkopdrag in Bulawayo was en toe sy na die hospitaal geneem is, het die personeel gesê hulle kan haar nie help nie weens logistieke redes. Tebogo Mashilompane […]
# Forum for South Africa has criticised the Zimbabwean Health Department for denying a South African citizen medical treatment. The South African fell ill while on a work assignment in Bulawayo, and when she was taken to the hospital, the staff told her they could not help her due to logistical reasons. The forum’s Tebogo […]
# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het bevestig dat drie van die vyf liggame wat uit die Hennopsrivier in Centurion, Pretoria, gehaal is, dié van die konstabels is wat verlede Woensdag vermis geraak het. Konstabels Linda Cebekhulu, Keamogetswe Buys en Boipelo Senoge het verdwyn terwyl hulle van Bloemfontein na hul ontplooiingsgebied in Limpopo gereis het. […]